Kontak ons Akademie Tuis Sport

Sport

Rugby

Ons wil graag ons rugby seuns gelukwens met ‘n baie suksesvolle seisoen.

Sowel die 1ste en 2de spanne het deurgedring na die finaal in hul onderskeie ligas.

Die o/10’s het in die semi-finale vasgeval en die o/11’s het gevorder tot die uitspeel wedstryd!


DIE 1STE EN 2DE SPANNE SE FINALE WORD GESPEEL OP DONDERDAG 18 JUNIE BY DIE ANKER IN BRAKPAN.

Sterkte seuns!

Netbal

Ons netbal dogters het ook ‘n uitstekende seisoen beleef en die 1ste span het ‘n skaflike derde plek behaal in hul liga.


Ons wil graag ons dogters sowel as hul afrigters gelukwens en bedank vir hulle opoffering en entoesiasme gedurende die afgelope seisoen.


Kultuur Omsendbrief


Milano Pieters het die  Gauteng provinsie verteenwoordig by die S.A. – skole atletiek kampioenskappe in Germiston. Hy het ‘n silwer medalje gewen in die 80m vir seuns O/10 en ‘n goue medalje as lid van die O/10 seuns aflosspan.