Kontak ons Akademie Omsendbrief Tuis Sport

Kultuur

Laerskool Goudrand se jaarlikse kunswedstryd is oor die afgelope drie Saterdae 30 Mei asook 6 en 3 Junie gehou, saam met Sir Pierre van Ryneveld.


Volgens Mev. Booyens het die Goukies wat deelgeneem het, ons skool se naam hoog gehou.

Volledige uitslae sal binnekort verskyn.

Kultuur


Die Miss Strauss face of Boksburg skoonheidskompetisie word op Saterdag 20 Junie hier by Laerskool Goudrand se skoolsaal gehou van 10:00 tot 14:00 uur.

Kaartjies kos R25 en kan by die skool aangekoop word.